Jy sit in die hoek van die bank
Dis stil vir te lank
Wat's dit wat jy nie wil sê
Terwyl ek sit en stoei
Met ñ hart wat bloei
3 weke sonder mekaar
Maar die vrae bly net vrae
Die antwoorde leeg
En ek wik en weeg
Oor hoe ons die gaan doen
Ooh ooh ooh
En ek wil net weet
Hoe ons die gaan doen
Is dit okay as ek ry
Of moet ek bly
Is dit beter om eerder te wag
Terwyl jy rondtes bestel
En ek try bel
Is dit hoe dit altyd gaan wees
Maar die vrae bly net vrae
Die antwoorde leeg
En ek wik en weeg
Oor hoe ons die gaan doen
Maar die vrae bly net vrae
En die antwoorde leeg
En ek wil net weet
Oor hoe ons die gaan doen
Ooh ooh ooh
Ek wil net weet
Hoe ons die gaan doen
Maar die vrae bly net vrae
Die antwoorde leeg
En ek wil net weet
Hoe ons die gaan doen
Ooh ooh ooh
En ek wil net weet
Hoe ons die gaan doen
Maar die vrae bly net vrae
En die antwoord is
Ek moet vergeet
Hoe dit kon wees